Skip to content

DA lê strafregtelike klagtes teen minister Nkabane omdat sy glo die Parlement mislei [KLANK]

# Die DA het in Kaapstad strafregtelike klagtes gelê teen die minister van Hoër Onderwys, Nokubhle Nkabane, omdat sy na bewering vir die Parlement gelieg het oor die aanstelling van ANC-kaders. Die party sê sy het vals beweer ‘n onafhanklike paneel het die bedrieglike aanstellings van mense met ANC-bande op die rade van Sektoronderwys- en Opleidingsowerhede gedoen. Die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, sê die party gaan stem teen Nkabane se departement se begroting en ander begrotings gelei deur korrupte ANC-ministers:


 

ENG ZilleonNkabane