Skip to content

DA kritiseer Speaker van Nasionale Vergadering se besluit om nie Ramaphosa se interdik teen te staan ​​nie [KLANK]

# Die DA is bekommerd oor die besluit deur die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, om nie die dringende aansoek om ‘n interdik deur president Cyril Ramaphosa teen te staan ​​om die werk van die Ampsklagkomitee te staak nie. Die Parlement sê die speaker het regsadvies en die onderskeie rolle van die Nasionale Vergadering en die Ampsklagkomitee deeglik oorweeg voor sy besluit het om die aansoek nie teen te staan ​​nie. George Michalakis van die DA voer aan die komitee self het wel die regstatus het om die Parlement te verteenwoordig:

AFR MichalakisImpeachment