Skip to content

DA kritiseer R4-miljard wat van Johannesburg Water herlei is te midde van krisis [KLANK]

# Die DA in Johannesburg het die burgemeester Dada Morero gekritiseer omdat hy na bewering vier-miljard-rand van Johannesburg Water se begroting herlei het te midde van ‘n ernstige waterkrisis. Die fondse is volgens berigte herlei vir algemene finansiële verpligtinge, sonder goedkeuring van die raad. Die DA sê die skuif is roekeloos, ondermyn aanspreeklikheid en vererger die verbrokkelende waterinfrastruktuur. Die DA-lid, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê die party eis ‘n volledige uiteensetting van die hertoewysing en die uitwerking daarvan op kritieke herstelwerk vir betroubare water:

ENG-Kayser-EcheozonjokuOnWater