# Die DA in Limpopo sê meer as een-miljard-rand is bestee aan die digitale oorskakeling van mediese lêers sonder enige duidelike einde in sig. Die party het die provinsiale Departement van Gesondheid gekritiseer oor die stadige vordering van die Veritas Digital-kontrak wat lêers by slegs 64 van 523 fasiliteite geskandeer het. Lindy Wilson van die DA vra vir ‘n hersiening, en versoek dat fondse heraangewend word om dringende gesondheidsorguitdagings in die provinsie aan te spreek:
DA kritiseer provinsie oor R1-miljard besteding aan Limpopo mediese lêerskanderingskontrak [KLANK]
ENG WilsonOnVeritas