# Die DA sê hy ondersteun die Spesiale Ondersoekeenheid se planne om die Spesiale Tribunaal te vra om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se omstrede hoofkantoor-huurkontrak tersyde te stel. Die vyfjaar-kontrak om 140 parkeerplekke vir personeel in Kaapstad te huur, is deur die vorige NSFAS-hoof, Andile Nongogo, onderteken en verstryk in 2027. Desiree van der Walt van die DA sê die uitspattige vermorsing van studente se geld moes nooit gebeur het nie:
DA kritiseer NSFAS se R18,6-miljoen huurkontrak vir parkeerplek [KLANK]
ENG WaltOnNsfasParkingBays