Skip to content

DA kritiseer Lugverkeernavigasiedienste by George-lughawe namate winter-reise toeneem [KLANK]

# Die DA sê met die winter wat aanbreek, is die George-lughawe in die Wes-Kaap in die duister gelaat weens Lugverkeernavigasiedienste wat nie sy vlugveiligheidsprosedures bywerk nie. Volgens die party het alternatiewe voldoeningsmaatreëls  hierdie week verval, maar geen duidelike tydlyn is gegee vir die bygewerkte protokolle nie. Dagligure is reeds korter en daar is beperkte landingstelsels. Die DA-lid Noko Masipa, waarsku dit kan passasiers se veiligheid, toerisme en plaaslike ondernemings nadelig beïnvloed:

ENG MasipaOnRisks