Skip to content

DA kritiseer Gautengse spesialis-skole oor gebrek aan internettoegang [KLANK]

# Die DA sê spesialis-skole in Gauteng, wat onderrig moet gee in hoëtegnologie-vakke soos lugvaart en kernwetenskap, is nie aan die internet gekoppel nie. Die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het bevestig nie een van die skole is gekoppel aan die provinsiale breëbandnetwerk nie. Die DA-lid, Michael Waters, sê dit is ‘n krisis, veral met die skole wat begrotingsbesnoeiings van 82-persent in die gesig staar. Waters het die regering aangespoor om hande te vat met die privaat sektor om skole aanlyn te kry:

ENG WatersOnInternet