Skip to content

DA kritiseer Gautengse Gesondheid vir die besteding van R20-miljoen aan muur van Boitumelo-kliniek [KLANK]

# Die DA het die Gautengse Gesondheidsdepartement beskuldig dat hy bykans 20-miljoen-rand gemors het om ‘n muur te bou by die nuwe Boitumelo-kliniek, terwyl die bestaande gerief in puin lê. Die DA se kiesafdelingshoof vir Emfuleni-Noord, Kingsol Chabalala, sê die projek, wat 15-jaar gelede begin het, toon geen sigbare kliniek-infrastruktuur nie. Hy eis ‘n onafhanklike oudit en volledige ondersoek na die besteding sowel as verantwoordbaarheid van premier Panyaza Lesufi se administrasie:

ENG-ChabalalaOnWall