# Die DA in Tshwane veroordeel die besluit om die Oudit- en Risiko-fdeling na die burgemeester se kantoor toe te skuif. Die groep, wat voorheen onafhanklik was, het interne oudits, risikobestuur en ondersoeke teen korrupsie hanteer. Die DA-lid, Dana Wannenburg, waarsku hierdie verskuiwing ondermyn aanspreeklikheid wat politieke inmenging in byna een-duisend ondersoeke moontlik maak. Hy eis dat die departement se onafhanklikheid herstel word om deursigtigheid en goeie bestuur vir die inwoners van Tshwane te verseker:
DA kritiseer besluit om oorsig-eenheid in Tshwane na burgemeester se kantoor oor te plaas [KLANK]
AFR-WannenburgOnGARD