# Afgevaardigdes by die DA se verkiesingskongres het vandag in Gauteng oor verskeie wysigings tot die party se grondwet gestem. ‘n Wysiging dat die party belastingaansporings vir verhuurders wat bekostigbare huurhuise bied, munisipale kortings en aansporings om toetreders tot die arbeidsmark te ondersteun, is nie aangeneem nie. Wysigings wat aangeneem is, sluit in landbou-jeugondernemingsones en toegang tot sanitêre produkte vir meisies by skole. Refiloe Nt’sekhe van die DA, wat die wysigings oor die bou van veilige en geweldvrye skole voorgelê het en wat aangeneem is, het gesê kinders kan nie in vrees leer nie:
DA-kongres aanvaar verskeie wysigings aan sy grondwet, insluitend oor veiligheid by skole [KLANK]
ENG Nt'sekheOnSchoolSafety