Skip to content

DA kondig groot toename in kieserregistrasie aan [KLANK]

# Die DA het aangekondig hulle het die ANC tot dusver in ten minste 66 munisipaliteite regoor Suid-Afrika oortref. Werner Horn van die party sê dit beteken dat in die munisipaliteite meer DA-ondersteuners by die kieserslys gevoeg word as ANC-ondersteuners, wat die swaaistem in die November-verkiesing baie sterker maak. Hy sê die DA het in die kieserregistrasieveldtog tegnologie toegepas soos nog nooit tevore nie:

AFR WernerHornONSurge