Skip to content

DA kap na minister McKenzie oor besnoeiing van feeste se befondsing [KLANK]

# Die DA sê die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, draai sy rug op Suid-Afrika se atlete en kunstenaars, terwyl hy voorgee dat hy hulle ondersteun. Leah Potgieter van die party sê die minister het in die openbaar steun belowe aan gevestigde feeste soos die Nasionale Kunstefees, KKNK en Woordfees. Sy sê gereelde befondsing is egter onttrek, waarna die minister gesê het feeste moet vir die Mzansi Golden Economy-fonds aansoek doen, hoewel hul aansoeke verwerp is:

ENG PotgieterOnMcKenzie