# Die DA het die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, gekritiseer omdat hy nóg ‘n vergadering uitgestel het met inwoners van Coronationville, Selby en Marshalltown wat weke lank sonder water is. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê eienaars van fabrieke in Selby en Marshalltown is reeds nege weke sonder water en byna vierduisend mense kan hul werk verloor. Sy sê die ANC/EFF/PA-koalisie is geheel en al uit voeling met die inwoners se nood:
DA kap Johannesburgse burgemeester oor 9 weke waterkrisis [KLANK]
ENG EcheozonjokuOnWaterIssues