Skip to content

DA in Wes-Kaap wens leerders van graad R tot graad 11 voorspoed toe met eksamen [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die skooljaar is in die pylvak en leerders van graad R tot graad 11 begin hierdie week met eksamen. Matrieks is al byna drie weke besig met die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen en daar is nog sowat drie weke oor. Peter Johnson van die DA wens alle leerders die beste toe en sê hierdie tydperk is die eindpoging na ʼn jaar van leer, toewyding en harde werk:

AFR PeteronExaminiations