# Die DA in die Wes-Kaap sê hy raak al meer gefrustreerd met die gesloer van die Nasionale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling om ‘n opdatering te gee oor vertragings in die hersiening van die toelaag-proses. Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid slaan tans oor na digitale stelsel met verpligte biometriese registrasie wat Maandag begin. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê SASSA moet vinnig optree om die integriteit en toeganklikheid van maatskaplike toelaes te beveilig:
DA in Wes-Kaap vra opdatering van lank agterstallige toelaag-proses [KLANK]
AFR WendyonSASSA