# Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op inwoners om hierdie Paasfees saam te staan teen geslagsgeweld. Die DA-lid, Wendy Kaizer-Philander, sê daar is dikwels ‘n toename in mishandelingsake tydens vakansies, met meer as agt-duisend-700 voorvalle van gesinsgeweld wat van Oktober tot Desember verlede jaar in die provinsie aangemeld is. Sy versoek gemeenskappe om waaksaam te bly, nie stil te bly nie en hulp te soek:
DA in Wes-Kaap vra inwoners om teen geslagsgeweld te verenig [KLANK]
AFR-Kaizer-PhilanderOnGBV