Skip to content

DA in Wes-Kaap vra ingryping by e-sigaretrook onder die jeug [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap vra die nasionale Department van Gesondheid om pro-aktief strenger regulasies te ontwikkel oor die gebruik van e-sigarette onder die jeug, veral kinders tussen 14 en 18. ‘n Onlangse studie benadruk dat 17-persent van jongmense in dié ouderdomsgroep e-sigarette gebruik, terwyl 38-persent dit daagliks rook. Memory Booysen van die DA sê damprook onder tieners is besig om toe te neem in spesifieke skole veral in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap:

ENG MemoryonAmongYouth