# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die provinsiale Departement van Gesondheid en Welstand se voortgesette pogings om inwoners in die 2026 griepseisoen te beskerm. Die departement het 105-duisend griepinspuitings in die provinsie beskikbaar gestel as deel van sy jaarlikse inentingsprogram vir hierdie seisoen. Memory Booysen van die DA sê inenting is een van die mees doeltreffende maniere om ernstige siekte, hospitalisering en komplikasies wat met griep verband hou, te bekamp:
DA in Wes-Kaap verwelkom voortgesette pogings om inwoners in griepseisoen te beskerm [KLANK]
ENG BooysenONIfluenza