# Die DA in die Wes-Kaap het die provinsie se departement van Infrastruktuur se voortgesette prioritisering van behuising vir armes verwelkom. Die departement het van 2020 tot 2025 meer as 5,8-miljard-rand in subsidies belê. Dit is gemiddeld meer as 1-miljard-rand per jaar, ondanks die Nasionale Tesourie se volgehoue besnoeiings aan die begroting. Dirk Wessels van die DA sê dié belegging ondersteun kritieke behuisingsprogramme, soos die Breaking New Ground-behuising en die program van Opknapping van Informele Nedersettings:
DA in Wes-Kaap verwelkom voortgesette belegging om behuisingsubsidies vir armes te befonds [KLANK]
AFR DirkionHousingSubsidies