# Die DA in die Wes-Kaap het die nasionale departement van Openbare Werke en Infrastruktuur se oorhandiging van twee staatseiendomme in Malmesbury aan die provinsiale regering verwelkom. Die eiendomme sal aangewend word om mense te ondersteun wat van versteurings weens middelmisbruik herstel. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê die oorhandiging is ‘n bewys van hoe die regering kan saamwerk om mense se waardigheid te herstel en gemeenskappe te bemagtig:
DA in Wes-Kaap verwelkom oorhandiging van persele vir behandeling van middelmisbruik [KLANK]
AFR WendyonHandover