# Die DA in die Wes-Kaap het die toename van 9,99-persent verwelkom wat in die begroting toegeken is vir die Program van Massa-deelname, Geleenthede, Toegang, Ontwikkeling en Groei. Die program speel ‘n belangrike rol in jeug-ontwikkeling en bied skoolgaande kinders toegang tot naskoolse bedrywighede wat sowel pret as opvoedkundig is. Thomas Walters van die DA sê leerlinge van benadeelde gemeenskappe kry deur sport, ontspanning, kuns en kultuur blootstelling aan lewensveranderende geleenthede:
DA in Wes-Kaap verwelkom groter belegging in program vir ontwikkeling en groei [KLANK]
ENG ThomasonInvestment