# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale regering se dinkskrum oor universele gesondheidsdekking verander die speelveld. Die doel is om ʼn samewerkende geleentheid te bied waar openbare en privaat rolspelers ʼn praktiese strategie kan ontwikkel om universele gesondheidsdekking in die provinsie te bereik. Memory Booysen van die DA sê dis moontlik om na universele gesondheidsorg te beweeg sonder om die Nasionale Gesondheidsversekering in te stel:
DA in Wes-Kaap verwelkom dinkskrum oor universele gesondheidsdekking [KLANK]
AFR MemoryonThinkTank