# Die DA verwelkom die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se voortgesette fokus op die bevordering van leerderprestasie in die sogenaamde STEM-vakke: Wetenskap, Tegnologie, Ingenieurswese en Wiskunde. Altesaam 12-duisend leerders in graad 10 tot 12 ontvang tans gestruktureerde akademiese ondersteuning wat gemik is op beter uitkomste in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe. Peter Johnson van die DA sê dit word ondersteun deur ʼn jaarlikse belegging van 25-miljoen-rand, wat die noodsaaklikheid van STEM-vakke beklemtoon:
DA in Wes-Kaap verwelkom beter leerderprestasie in STEM-vakke [KLANK]
AFR JohnsonONStrengthening