Skip to content

DA in Wes-Kaap verwelkom beskerming van 35 000 onderwysposte [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die provinsiale Onderwysdepartement se aankondiging dat die 35-duisend-934 onderwysposte wat vir 2025 toegeken is, in 2026 behou word. Dit volg ʼn jaar nadat die WKOD twee-duisend-407 onderwysposte vir vanjaar besnoei het weens ‘n begrotingstekort. Peter Johnson van die DA sê duisende leerders kom elke jaar na die provinsie, wat bykomende druk op die onderwysstelsel plaas:

AFR PeteronTeachers