Skip to content

DA in Wes-Kaap versoek inwoners om skole in die Junie/Julie-vakansie te help beskerm [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het inwoners versoek om oplettend te wees en owerhede in die vakansie te help om vandalisme en diefstal by plaaslike skole te help voorkom. Skole sluit vandag vir die Junie/Julie-vakansie. Leon van Wyk van die DA sê gedurende die skoolvakansie in Maart was daar 26 voorvalle van diefstal en vandalisme by 21 skole in die provinsie. Die totale koste van skade en verliese het 231-duisend-527-rand beloop:

 AFR LeononProtectSchools