Skip to content

DA in Wes-Kaap sê skietvoorvalle waarin 13 mense dood is, is is ‘n simptoom van onwettige handel in vuurwapens [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het die vlaag skietvoorvalle die naweek regoor die provinsie waarin 13 mense dood is, ten sterkste veroordeel. Die polisie ondersoek twee afsonderlike skietvoorvalle in Makaza, Endlovini en Harare op die Kaapse Vlakte waar ses mense binne enkele ure doodgeskiet is. Nog sewe is by Kayamandi in Stellenbosch doodgeskiet. Benedicta van Minnen van die DA sê die moordtogte dui op die afgryslike werklikheid wat wetstoepassing in die gesig staar:

AFR BenedictaONIllegalTrade