Skip to content

DA in Wes-Kaap sê permanente polisiekommissaris noodsaaklik vir stryd teen geweldsmisdaad [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap vra die nasionale regering om dringend ‘n permanente provinsiale polisiekommissaris aan te stel ten einde voortgesette geweldsmisdaad in gemeenskappe te bekamp. Die provinsiale polisiekommissaris, Thembisile Patekile, het aan die einde van verlede maand afgetree na ‘n merkwaardige loopbaan van 40 jaar in die polisie. Benedicta van Minnen van die DA sê die Wes-Kaap kan nie voortgaan om toenemend gesofistikeerde misdaadnetwerke te beveg sonder permanente leierskap, strategiese rigting en verantwoordbaarheid op die hoogste vlak nie:

AFR MinnenONAppointment