Skip to content

DA in Wes-Kaap sê kinders se veiligheid moet nooit onderhandelbaar wees nie [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê geen kind moet in hulle eie gemeenskap verdwyn sonder vinnige en beslissende optrede om hul veilig huis toe te bring nie. ʼn Vrou se liggaam is gister in die Paarl gevind toe die gemeenskap na die vermiste tiener, Chanelle Plaatjies, gesoek het. Die polisie het nog nie bevestig dat dit Plaatjies se liggaam is nie. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê sedert sy op 23 Mei verdwyn het, soek haar familie onverpoosd na haar:

AFR WendyonSafety