Skip to content

DA in Wes-Kaap sê jongste oudituitslag weerspieël bestendige, bevoegde regering [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het die bekendmaking van die Ouditeur-generaal se 2023/2024-verslag oor plaaslike regering verwelkom. Van die 41 munisipaliteite landwyd wat skoon oudits gekry het, was 20 in dié provinsie, wat neerkom op 49-persent van die skoon oudits. Slegs 12-persent of 30 van die land se 257 munisipaliteite is in die Wes-Kaap. Peter Johnson van die DA sê hierdie oudituitslag dui op ʼn bestendige, bevoegde regering:

AFR PeteronCleanAudits