# Die DA in die Wes-Kaap sê hy veroordeel die ANC se poging om goedkoop politieke voordeel te trek uit die onlangse skerp styging in geweldsmidaad in die provinsie. Die ANC voer aan die geweld is regstreeks gekoppel aan die algehele mislukking van die provinsiale regering gelei deur die DA. Benedicta van Minnen van die DA sê wat nou nodig is, is nie politieke opportunisme nie, maar ‘n eerlike poging om die oorsake agter die kommerwekkende statistiek uit die weg te ruim:
DA in Wes-Kaap sê ANC wil politieke voordeel trek uit styging in geweldsmisdaad [KLANK]
ENG BenedictaonANCAttempt