# Die DA in Wes Kaap sê hy sal voortgaan om oorsig uit te oefen oor die proaktiewe padveiligheidsprojekte van die provinsie se Departement van Mobiliteit. Altesaam 22 sterftes is oor die Paasnaweek op die provinsie se paaie aangemeld, teenoor die 26 van verlede jaar. Nomafrench Mbombo van die party sê dié aansienlike daling in sterftes is slegs moontlik deur gesamentlike pogings deur alle padveiligheidseenhede:
DA in Wes-Kaap sal steeds oorsig uitoefen oor padveiligheidsprojekte [KLANK]
ENG NomafrenchonSafetyInitiatives