# Die DA in die Wes-Kaap sê hy is verheug oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se steun aan ‘n taakspan verantwoordelik vir die sorg van ouer mense. Daar sal op vyf sleutelpunte konsentreer word, naamlik bekostigbare sorg, die betrek van aandeelhouers, bewusmaking van die publiek, die versterking en ontwikkeling van menslike hulpbronne en die bevordering van vennootskappe. ‘n DA-lid, Wendy Kaizer-Philander, sê die departement werk ook aan meer fondse en verhoogde toelaes:
DA in Wes-Kaap ondersteun Maatskaplike Ontwikkeling se sorginisiatiewe vir ouer mense [KLANK]
AFR WendyonSupports