Skip to content

DA in Wes-Kaap hernu oproepe dat moontlike brandstigting by veldbrande ondersoek word [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het sy oproep herhaal vir ʼn omvattende ondersoek na die breër patroon van die moontlik doelbewuste stigting van veldbrande in die provinsie. Tussen November 2024 en Februarie vanjaar is elf-duisend-149 veldbrande in die provinsie aangemeld waarvan 68 steeds as moontlike brandstigting ondersoek word. Die afgelope paar dae veg brandbestryders teen ʼn brand in Tokai. Dave Bryant van die DA sê gemeenskappe verdien duidelikheid, aanspreeklikheid en optrede om verwoesting in die toekoms te voorkom:

ENG DaveonWildfireArson