Skip to content

DA in Wes-Kaap herhaal oproep vir afwenteling van sekere polisiëringsmagte [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê hy bevestig sy oproep dat sekere polisiëringsmagte na die Stad Kaapstad se Metropolisiediens en wetstoepassingsowerhede in die provinsie afgewentel word. Dit volg nadat ses mense die afgelope drie weke in bendegeweld in Wesbank doodgeskiet is. Andrew Bateman van die DA sê Kaapstad en die provinsiale regering moet hul eie forensiese ondersoeke doen, en regstreeks met die betrokke aanklaers werk om waterdigte sake te verseker:

AFR AndrewonDevolution