Skip to content

DA in Vrystaat verwelkom voltooiing van vyf sleutel infrastruktuurprojekte [KLANK]

# Die DA in die Vrystaat het die suksesvolle voltooiing en oorhandiging van vyf munisipale infrastruktuur-toelae-projekte aan die Mafube-munisipaliteit verwelkom. Die opgraderings sal aan inwoners ‘n betroubare watervoorsiening, funksionele rioolstelsels, veilige ontspanningsruimtes en omgewingsbeskerming bied. Linda Louwrens van die DA sê die opgraderings sal die inwoners se daaglikse lewe verbeter:

AFR LouwrensOnProjects