Skip to content

DA in Vrystaat eis ondersoek na bewerings van seksuele teistering by spesiale skool [KLANK]

# Die DA in die Vrystaat is bekommerd oor klagtes wat hy van die Thiboloha-skool vir Dowes en Blindes in Phuthaditjhaba ontvang het. Van die ernstige bewerings sluit in dat onderwysers leerders seksueel teister en die skoolhoof dit glo ignoreer, en dat onderwysers dronk by die werk opdaag. Dulandi Leech van die DA sê hulle sal die LUR vir Onderwys, Mantlhake Julia Maboya, vra vir ʼn deeglike ondersoek na die bewerings en ʼn oorsigbesoek aan die skool eis:

AFR LeechonClaims