Skip to content

DA in Vrystaat bekommerd omdat Intabazwe-satellietpolisiestasie nie werk nie [KLANK]

# Die DA in Maluti-A-Phofung in die Vrystaat eis antwoorde oor die toekoms van die Intabazwe-satellietpolisiestasie en eis dat dit vinnig herstel word om die gemeenskap te dien. Die polisiestasie in Harrismith is verniel en tans buite werking. Richard Khumalo van die DA sê inwoners beklemtoon die finansiële las om teen 30-rand na Harrismith te reis om dokumente soos ID’s te laat waarmerk:

AFR QuintaonPolice-