Skip to content

DA in Tshwane vra vir die herinstelling van ‘n energietaakspan [KLANK]

# Die DA in Tshwane vra vir die herinstelling van die Stad sê energietaakspan en die verkryging van ’n transaksionele raadgewer vir die Pretoria-Wes- en Rooiwal-kragstasies. Die leier van die DA in Tshwane, Cilliers Brink, waarsku dat die Stad sonder hierdie stappe, onafhanklike kragvoorsieners niks meer bied as verwarring nie. Hy beskuldig die ActionSA/ANC-koalisie dat hulle sloer met energie-onafhanklikheid en dat hulle privaat investering ontmoedig met tariefverhogings:

AFR-BrinkOnEnergy