Skip to content

DA in Tshwane sê sy begrotingsinsette sal die belastinglas op inwoners verlig [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê hul insette tot die 2025/2026-begroting fokus op die verligting van die belastinglas op inwoners, terwyl dienste voorgestel word wat gemeenskappe positief sal beïnvloed. Jacqui Uys van die party sê hul voorstel om die belastinglas te verlig, sluit in die verhoging van die gedeelte van residensiële eiendomme wat nie belas word nie, van 150-duisend rand tot 450-duisend rand. Sy sê dit is nader aan die norm en sal aansienlike verligting vir alle eiendomseienaars bring:

ENG JacquionBudget