# Die DA in Tshwane doen ʼn beroep op die ANC-beheerde administrasie om op te tree na die onlangse toename in kabeldiefstal en vandalisme aan elektriese infrastruktuur. Sowat 500-miljoen-rand gaan elke jaar weens kabeldiefstal en vandalisme verlore. Alfred Makhafula van die DA sê hierdie probleem in die metro het onlangs toegeneem, wat inwoners, sakeondernemings en selfs hospitale dae lank sonder krag laat:
DA in Tshwane eis optrede teen kabeldiefstal en vandalisme aan elektrisiteitsinfrastruktuur [KLANK]
ENG AlfredonDemands