Skip to content

DA in Tshwane eis dringende optrede om swak vlootbestuur te takel [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê dit is duidelik dat onmiddellike verbeterings nodig is om die wanbestuur van die metro se vloot voertuie te takel. Die jongste vlootbestuursstatusverslag toon slegs 39-persent van noodsaaklike vlootbestuursposte is gevul en nalatige bestuur en misbruik van voertuie kos die belastingbetalers meer as 452-duisend-rand. Dana Wanneburg van die DA sê gereelde onklaarraking van voertuie, vertragings met herstelwerk en ongelukke stel noodsaaklike dienste in gevaar, insluitend noodreaksie en Metropolisie-optredes:

AFR DanaonPoorFleet