# Die DA in Tshwane sê burgemeester Nasiphi Moya se verduideliking oor die 777-miljoen-rand wat die metro in die 2024/2025-boekjaar aan watertenkwaens bestee het, laat groter vrae ontstaan. Die burgemeester sê die syfer is nie akkuraat nie omdat dit die totale waarde van aankoopbestellings en nie die ware besteding weerspieël nie. Cilliers Brink van die DA sê Moya se jongste weergawe ontken nie buitensporige besteding nie, maar blameer vorige administrasies vir ʼn gedeelte daarvan:
DA in Tshwane bevraagteken burgemeester Moya se verduideliking oor uitgawes op watertenkwaens [KLANK]
ENG BrinkOnMoyaExplanation