# Die DA in Mpumalanga sê dit is uiters kommerwekkend dat gevalle van seksuele geweld in die provinsie toegeneem het. Die party sê dit bevestig die regering se huidige ingrypings lewer nie positiewe uitslae in die bekamping en voorkoming van seksueel verwante misdade nie. Die DA-lid, Teboho Sekaledi, sê volgens onlangse misdaadstatistieke is 784 sake van verkragting oor die tydperk tussen Oktober tot Desember verlede jaar in Mpumalanga aangemeld:
DA in Mpumalanga sê stappe moet gedoen word om misdaad in die provinsie te bekamp [KLANK]
ENG TebogoonAction