Skip to content

DA in Limpopo dring aan op onmiddelik vrystelling van verslag oor fiasko met jong atlete in Bloemfontein [KLANK]

# Die DA in Limpopo eis die dringende vrystelling van die ondersoekverslag oor verlede maand se atletiek-fiasko in Bloemfontein in die Vrystaat, waar leerders tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap op busse moes slaap en sonder kos was. Die verslag is steeds nie bekend gemaak nie, ondanks ’n openbare verskoning en ’n spertyd van ‘n maand wat  premier Phophi Ramathuba beloof het. Franco Marx van die DA sê dié voortslepende stilte is onaanvaarbaar:

ENG MarxOnAthleticsReport