Skip to content

DA in KZN vra LUR vir Onderwys om in te gryp met vandalisme by Umlazi-skool [KLANK]

# Die DA in KwaZulu-Natal doen ‘n beroep op die provinsiale LUR vir Onderwys, Sipho Hlomuka, en sy departement om ‘n duidelike boodskap te stuur dat misdadigheid, in die vorm van die opsetlike beskadiging van skole, ernstige gevolge sal hê. Sakhile Mngadi van die party, sê die versoek volg ná onlangse afgryslike dade van vandalisme deur leerders by die Mzwamandla High School in Umlazi, wat sedertdien wyd op sosiale media versprei is:

ENG SakhileonVandalism