Skip to content

DA in KZN sê MK-party moet bestraf word omdat hy voortgaan om leuens te versprei [KLANK]

# Die DA in KwaZulu-Natal sê die MK-party in die provinsiale wetgewer gaan voort om leuens te versprei en dié keer oor die uitslag van verlede jaar se algemene verkiesing. Oudpresident Jacob Zuma se party beweer daar is met die verkiesing geknoei. Imran Keeka van die DA sê hierdie vals bewerings wat die MK-party dié week tydens die begrotingsdebatte verkondig het, is misbruik en skending van wetgewende voorreg:

ENG ImranonMKParty