Skip to content

DA in KZN eis afdanking van hoof van Onderwysdepartement [KLANK]

# Die DA in KwaZulu-Natal eis die afdanking van die provinsiale hoof van die Onderwysdepartement, Nkosinathi Ngcobo. Dit volg op ‘n ingryping deur die provinsiale Tesourie ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Die LUR van Finansies, Francois Rogers, het vervoertenders vir leerders gestaak weens bewerings van omkopery en die wangedrag van beamptes en diensverskaffers. Sakhile Mngadi van die DA sê Ngcobo het misluk:

ENG MngadiOnNgcobo