# Die DA in Johannesburg het die aanstelling van Lesiba Malotana as nuwe hoof van die Departement van Openbare Veiligheid verwerp. ʼn Maatskappy wat bande het met Malotana, het tien-miljoen-rand ontvang van korrupte kontrakte met die Tembisa Hospitaal, en word tans deur die Spesiale Ondersoekeenheid ondersoek. Solomon Maila van die DA sê uit die top-drie kandidate het die metro besluit om die mees riskante een aan te stel, terwyl geen negatiewe sekuriteitsprobleme by die ander twee opgemerk is nie:
DA in Johannesburg verwerp omstrede aanstelling van Lesiba Malotana [KLANK]
ENG MailaONMalotana