# Die DA in Johannesburg verwelkom Eskom se besluit om die openbare deelnameproses oor sy voorgestelde kragonderbrekings met ‘n verdere 30-dae te verleng. Woordvoerder Belinda Kayser-Echeozonjoku sê hulle het vroeër vandag hulle ‘n versoekskrif met duisende handtekeninge aan Eskom oorhandig wat die voorgestelde onderbrekings teenstaan. Sy sê die verlenging is ‘n oorwinning vir inwoners, wat nie gestraf moet word vir die mislukkings van die ANC-geleide stadsadministrasie nie:
DA in Johannesburg verwelkom Eskom se besluit om deelname oor kragonderbrekings te verleng [KLANK]
ENG EcheozonjokuONEskom