Skip to content

DA in Johannesburg lê strafregtelike klagte teen Thapelo Amad [KLANK]

# Die DA in Johannesburg het ‘n strafregtelike saak teen die Stad se burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsontwikkeling en -beplanning, Thapelo Amad, aanhangig gemaak vir die afvuur van ‘n vuurwapen in die openbaar. Die DA-lid, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê hulle het onlangs inligting van ‘n betroubare bron ontvang dat Amad glo nalatig skote in die lug afgevuur het in Lufhereng, Soweto. Dit was tydens die begrafnis van wyle Nomthandazo Gladys Dladla:

ENG BelindaONCharges